Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - 'n Tweejarige peuter van Parkdene het Maandag vir die eerste keer in 'n jaar en 'n half die vryheid gehad om 'n uitstappie weg van sy huis te onderneem, danksy die Eden Lions en 'n paar goedhartige Samaritane.
Klein Alestiano Korkee is weens 'n longtoestand konstant aan 'n suurstofmasjien gekoppel.
Die afstand wat hy van die huis af kon wegbeweeg, is bepaal deur die lengte van die toevoerpyp wat aan die masjien in die huis gekoppel was.
Kyk 'n video hieronder.
Lees meer in Donderdag se George Herald.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'