Moontlike roof deurbraak
Die polisie verwag dat die elektroniese opsporing van selfoonoproepe kan lei tot die arrestasie van drie gewapende mans wat twee besigheidsrooftogte uitgevoer het - dieselfde modus operandi is gebruik in beide voorvalle.
In 'n hele paar huisbrake is vingerafdrukke gevind wat verbind word met 'n paar individue en daar word binnekort arrestasies verwag, het kol. Taylor gesê.
Jaagtogte in Knysnaweg
Eerstestraat drentelaars
Blaffende keffertjies