GEORGE NEWS - There is a planned water outage on Monday 31 January for Makriel Street in Maraiskamp.
The water supply will be interrupted from 08:30 to 17:00 to replace the old fibre cement pipe.
Contact person: Ricus Fivaz - Tel: 044 044 801 9350
Kennisgewing van die onderbreking van die water toevoer
Kennisgewing geskied hiermee dat die watertoevoer in Makrielstraat in Maraiskamp, onderbreek sal word op Maandag 31 Januarie vanaf 07:30 tot 17:00 met die doel om gedeelte van die ou vibre sement pyp te vervang.
Kontakpersoon: Ricus Fivaz - Tel: 044 044 801 9350
'We bring you the latest George, Garden Route news'