'n Corsabakkie en BMW was in die botsing betrokke.
Terwyl drie mans in die ongeluk dood is, is een persoon steeds in 'n kritieke toestand.
Beide bestuurders is oorlede en polisie het dit as een van die ergste motorongelukke wat hul in 'n lang tyd gesien het, beskryf.
Die name van die oorledenes is nog nie bekendgemaak nie.
Klik hier vir vorige nuusflitse: