GEORGE NUUS - Die man wie se liggaam bykans twee weke gelede in Groothoek, op die Hansmoeskraal-pad gevind is, is uitgeken.
Bradley Manuel (22) van Syferfontein se liggaam is tydens 'n roetine patrollie deur lede van Pacaltsdorp-polisie in die bosse langs die pad gevind.
Die oorsaak van sy dood is nog nie bevestig nie.
Lees 'n vorige artikel: Man se lyk in bos gevind
Lees meer in Donderdag se George Herald, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'