Breaking News
GEORGE NUUSFLITS - Die liggaam van 'n onbekende man is vanoggend in Groothoek, op die Hansmoeskraal-pad, gevind.
Die lyk is tydens 'n roetine patrollie deur lede van Pacaltsdorp-polisie, in die bosse langs die pad gevind.
Polisie is tans op die toneel.
Die identiteit van die man is nog nie bekend nie en die oorsaak van sy dood is nog nie bevestig nie.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
Polisie is tans op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'