GEORGE NUUS - Die Kwagga debatterrders het hard gewerk en kan met trots terugkyk op die ATKV streekuitdun wat op 21 April by Hoërskool Langenhoven op Riversdal gehou is.
Drie seniorspanne het na die halfeindronde, wat Saterdag 2 Junie by Hoërskool Outeniqua gehou is, deurgedring.
Die juniors wat aan die streekuitdun deelgeneem het, is, voor, van links: Aine Ferreira, Zimy Welgemoed, Aaron Madumane, Caro Gilomee, Zike Welgemoed en Christi de Lange. Middel: Amorette Smit, onderwyser Anaretha Louw, Marelise Coetzee, Juanette Spangenberg en Joslin Swanepoel. Agter: Elizna Coetzee, Linke Bredenkamp, Anjenette Klopper, Carina Duvenhage en Monicke van der Walt.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'