Video
GEORGE NUUS - Die George Landbouskou is in volle swang. Dit is vandag die derde dag van die skou en dit maak more klaar.
Die skou het in 2019 laas plaasgevind.
Dit kon nie in 2020 en 2021 plaasvind as gevolg van die covid-19 situasie.Talle mense het reeds van vroeg vanoggend begin opdaag.
Daar was 'n merkbare teename in getalle van kort voor 10:00.Skynbaar het mense eers gewag dat die Springbokke se rugbywedstryd teen Australie voltooi word.Corne Botha, skouvoorsitter,het kort gelede gesê almal is welkom by die skou.
Daar is iets vir almal.Sowat 170 uitstallers neem deel.Vanaand sal onder meer die bekende kunstenaar,Fatman optree.More vind 'n Lof- en Prys-sang geleentheid plaas. Toegang tot die Lof- en Prys-sang geleentheid is gratis.
VIDEO - Landbouskou aan in volle swang ( Video: Eugene Gunning).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'