GEORGE NUUS - Die George Herald se prys styg van 7 Februarie 2019 tot R5. Dit is die eerste prysstyging in bykans 10 jaar en die besluit is geneem na alles gedoen is om dit te verhoed.
Die prysstyging is genoodsaak deur die skerp verhoging in die prys van papier asook verspreidingskoste.
Ons vertrou dat u dit met ons eens is dat teen net R5 'n week, die George Herald steeds uitstekende waarde bied.
Besoek www.georgeherald.com om van ons gratis aanlyndienste gebruik te maak, of vir volledige digitale toegang deur middel van PressReader tot jou weeklikse George Herald.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'