Update
GEORGE NUUSFLITS - Die twee verdagtes wat verbind word met vanoggend se gewapende roof by Sterns in die middedorp, is vroeër vanmiddag in PE vasgetrek.
Al die gesteelde goedere, sowel as 'n vuurwapen, is gevind.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Lees 'n vorige artikel: Armed robbery at Sterns in CBD
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'