Sponsored Content
SAKENUUS - Rheebok Village Landgoed is een van die topverkoper en groeiende nuwe sekuriteitsontwikkelings in die Suid-Kaap. Meer as 50 nuwe huise is reeds gebou en in aanbou. Die landgoed se groot sekuriteitsingang en fase 1 se 24-uur sekuriteit is reeds voltooi.
Unieke leefstyl landgoed met 16 hektaar natuurtuin.
Die 56 hektaar Rheebok Village Landgoed is een van die grootste sekuriteits landgoed-woonkomplekse in die Suid-Kaap.
Dit spog met ‘n 16 hektaar park met stap-, bergfiets- en drafpaaie.
Stappers kan die pragtige natuur beleef waar unieke boomspesies gemerk is en verskeie rusbankiesaangebring is. Die natuurtuin word ontwikkel tot voordeel van die gemeenskap.
Verskeidenheid van goed ontwikkelende argiteksplanne.
Rheebok Village Landgoed bied aan kopers ‘n wye verskeidenheid van bekostigbare leefstylopsies en huisplanne wat wissel van R1,450 miljoen tot R3,5 miljoen plus. Kopers kan ook hul eie planne laat opstel indien hulle dit verkies, in lyn met die argitektoniese riglyne. ‘n Verdere voordeel is dat kopers alle planne se werklike huise kan besigtig, voordat hulle hul plan keuses maak omdat soveel huise reeds gebou is. Elke koper kan ook teen geringe koste finale verstellings aan die huisplanne aanbring.Finale planne van die 2-, 3- en 4- slaapkamer eenhede aan die noordelike kant van die landgoed word nou bemark, asook kleiner meenthuise.
Skakel gerus die agente betrokke in die area of vir die verkope-bestuurspan: Bonnita Potgieter by 082 788 8959 en/of Santjie Conradie 082 573 8703 en/of Scholtz Bruwer 082 457 3105.
Doen uself ‘n guns en besoek die landgoed self. U sal by die hekhuis verwelkom word deur ‘n hekwag wat u sal verwys na die agent aan diens om al u vrae te beantwoord of besoek u plaaslike agent en maak ‘n afspraak vir ‘n besoek aan die landgoed.
Daar is agente aan diens gedurende die Kersseisoen.. Besoek ook ons webblad by http://www.rheebokvillage.co.za Besoek ook ons uitstalling van 10 tot 16 Desember 2019 naby die Mug & Bean in die Garden Route Mall. Die RVE Span sien uit om julle te ontmoet!
Die 56 hektaar Rheebok Village Landgoed is een van die grootste sekuriteits landgoed-woonkomplekse in die Suid-Kaap.
Rheebok Village Landgoed bied aan kopers ‘n wye verskeidenheid van bekostigbare leefstylopsies en huisplanne wat wissel van R1,450 miljoen tot R3,5 miljoen plus.
Rheebok Village Landgoed spog met ‘n 16 hektaar park met stap-, bergfiets- en drafpaaie.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'