Hoe bekend Gideon Lottering van Proteapark deesdae is, kon Saterdagmiddag, 10 Oktober, gesien word, toe mense graag saam met die bekende ster van Emo Adams se Maak My Famous-program afgeneem wou word. Die 35-jarige Lottering het onlangs onder die toptien in die program geëindig. Saterdagmiddag het die gemeenskap die bekende inwoner terug verwelkom. Kort voordat verrigtinge begin het, het 'n reënbui uitgesak, maar dit kon nie die geesdrif demp nie.
George | 11946 |
---|---|
Mossel Bay | 7389 |
Knysna | 4804 |
Oudtshoorn | 4008 |
Bitou | 2746 |
Hessequa | 1952 |
Kannaland | 880 |
Garden Route Total | 33725 |
Vote submission failed. Please try again later.