Saturday 05:15
clear sky
Tomorrow:
broken clouds 16°
George
Die tuin aan die westekant van die NG Moedergemeente George spog met 'n nuwe eikeboom. Maar dis nie sommer net 'n boom nie, dit het 'n lang aanloop. Die boom is Sondagoggend, 21 Augustus, na die erediens geplant. Dr. Steve van der Walt, 'n leraar van die gemeente, is bygestaan deur verskeie mense wat die diens bygewoon het. Onder hulle was ook van die jonger garde wat gehelp het om die boom te plant.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald