Saturday 08:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Die jong onervare o.19A-rugbyspan van die Kwaggas het Saterdagmiddag vriend en vyand verras om die hoogaangeskrewe span van Hoër Jongenskool Paarl vir 'n groot deel van die wedstryd te laat klippe kou. Boishaai, wat vanjaar hul 150ste bestaansjaar vier en die afgelope drie jaar die vaandel dra as die beste skolerugbyspan in Suid-Afrika, het die emosiebelaaide interskole kragmeting met 21-10 gewen. Dit was een van die beste skole wedstryde wat in Kwaggaland gespeel is en is 'n skitterende advertensie vir die krag van skolerugby in Suid-Afrika.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald