GEORGE NUUS - Die volgende Van Kervel-leerders het van 27 tot 30 Junie aan die nasionale rugbytoernooi vir LSEN-skole by Outeniquapark deelgeneem.
Agter, van links: DL Gerber (spanbestuurder), Geraldo de Vries, Reneco Micheals, Nunzio Micheals, Recay Phillips, Faegen Arendse en Theo Jacobs (hoofafrigter).
Voor: Ashwin Booysen, Rewaldo Veldsman en Korne Vis.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'