GEORGE RUGBY NUUS - Die Just Water George-rugbyklub is reeds fluks besig om hulle vir die opkomende seisoen in die SWD Premierliga voor te berei.
Verskeie nuwe gesigte het hulle by die klub aangesluit en daar is groot opwinding onder die spelers om vanjaar hul slag te toon in die SWD se topklubliga.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'