GEORGE RUGBYNUUS - Evergreens-rugbyklub gaan op Dinsdag 24 November om 19:00 sy algemene jaarvergadering by die Eagles Nest Ministries International in Pacaltsdorp hou.
Om aan die streng Covid-19-maatreëls en regulasies te voldoen, is die klub genoodsaak om net betaalde lede toe te laat.
Vir enige navrae kontak Hilton Shane November, sekretaris van Evergreens, by 073 353 9223.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'