Gallery
GEORGE NUUS - Outeniqua-rolbalklub het Sondag 24 Oktober die gewilde Gem of the Karoo-rolbaltoernooi in Graaff-Reinet gewen en met 'n wentjek van R12 000 weggestap.
Fotogalery: Gem of the Karoo bowling tournament
Daar het 36 spanne uit die Oos, Wes- en Suid-Kaap aan die toernooi deelgeneem.
Onder die 144 spelers was 'n oud-Proteaspeler asook verskeie provinsiale spelers.
Japie Combrinck
Greg Young
Gillian Young
Alhan van der Merwe, pa van die Bok-haker Armand van der Merwe en die Britse en Ierse Leeus vleuel Duhan van der Merwe.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'