ROLBALNUUS - Die Eden gemengde viere-toernooi is op Sondag 30 Maart by die Outeniqua Rolbalklub gespeel.
Hierdie toernooi vorm deel van die Kaapse streekkampioenskappe.
'n Trotse Outeniqua Rolbalklub het as wenners uit die stryd getree.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’