GEORGE NUUS - Die 16-jarige swemsensasie, Minke Janse van Rensburg, het Vrydag 12 Augustus en Saterdag 13 Augustus twee downsindroom senior wêreldrekords by die SA Kortbad Nasionale Kampioenskap in Pietermaritzburg gebreek.
Minke het Vrydag die downsindroom 200m vryslag senior wêreldrekord in 2minute 56.97 sekondes gebreek, en Saterdag die downsindroom 50m senior wêreldrekord in 34.26 sekondes.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'