GEORGE NUUS - PW Botha se rugbyspanne het verlede Saterdag drie van hul vyf rugbywedstryde teen Hoërskool Oudtshoorn gewen, maar die netbalspanne het almal vasgeval.
Die volledige uitslae is:
Rugby:PWB o.14 A 10-0 Struisies o.14A; PWB o.15 A 12-53 Struisies o.15A; PWB o.16 A 3-0 Struisies o.16A; PWB o.19 B 14-7 Struisies o.19 B; PWB o.19 A 20-25 Struisies o.19 A.
Netbal: PWB o.14 A 0-31 Struisies o.14A; PWB o.15 A 70-16 Struisies o.15A; PWB o.16 A 1-30 Struisies o.16A; PWB o.19 A 2-76 Struisies o.19A.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'