Gallery
DRIEKAMP NUUS - Die tweede Eden-driekamp-byeenkoms van die seisoen is verlede Sondag, 1 Desember, goed deur atlete en belanghebbendes ondersteun.
Daar is geswem, gehardloop en fietsgery vir die vale by Groot-Brakrivier, die speelgrond van die driekamper.
GALERY: Tweede Eden driekamp-byeenkoms van die seisoen
Met 'n lieflike Desembervakansie wat voorlê het atlete baie tyd om te oefen vir die volgende byeenkoms op 12 Januarie, wat deel vorm van die reeks waaruit die Eden-driekampspan gekies word om die streek by die nasionale byeenkoms te verteenwoordig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’