GEORGE ROLBALNUUS - Nou wat het ons hier? Die manne bekyk die lê van die klompie rolballe tydens die eindstryd van die gewilde handelsliga wat by Outeniqua-rolbalklub aangebied is.
Terwyl die meeste sportsoorte deur die Covid-19-pandemie lamgelê is, kan entoesiastiese rolbalspelers steeds hul gunstelingsport beoefen.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'