In fact, the night before turned out to be an appropriate overture when the opposing forces engaged in preliminary skirmishes to the sound of Herman Grobbelaar and Engela Bolton's musical duo in the Big Brag Bar.
Die historiese besonderhede is uitmekaar getrek en van die Boere het hul afkeer van die koloniale beleid van Moeder Engeland luidkeels deurgetrek tot by die Engelse se Rooibaadjies, hul perde, muile en die kakiebos wat saam met die perde se voer die land besoedel het.
Peter Lazenby was die aide-de-camp van Cecil John Rhodes en moes bontstaan om die vetkoektantes in die konsentrasiekampe te vermy.
Daar was selfs 'n verteenwoordiger van Milner se Highlanders hoewel dit nie kon bepaal word of hy dalk een van Danie Theron se spioene was en dus aan die Boere se kant geveg het nie.
Day two once again proved that war has no limits and even almost freezing temperatures reminding of the cold nights at Magersfontein coulld not bring the battle to a standstill.
Appropriately donned for the final countdown Voortrekker ladies joined forces with Boere commandos and dodged shots on the draw and drive coming from the Kakies under the sounds of military marches and boeremusiek.
Three distinctive battles raged during the day and it was only the breaks for high tea and boerebeskuit that gave the battle weary a chance to look after the white horses and gemmerbier.
En moet net nie dink die geveg het gaan lê nie.
Die borge van Sandkraal Shell, Akkers Hardeware, Red Alert Security en ander firmas wat nie openlik wou kant kies nie, sal sorg dat die nageslag die geskiedenis by herhaling op die rolbalbaan gedenk en moontlik manipuleer om 'n beter uitkoms as die Vrede van Vereeniging in die anale op te teken.
View more photos here: http://www.georgeherald.com/gallery.aspx?gpid=101&gid=6
.jpg)
Geoff Bronkhorst, Tienie van der Merwe en Peter Lazenby.