GEORGE NUUS - Laerskool George-Suid se A-gholfspan het fantasties gevaar tydens die Ernie Els-laerskoolkampioenskappe en 'n derde plek verower.
Hierdie toernooi se 10de uitgawe het op 1en 2 Augustus by Oubaai-gholfklub plaasgevind en daar het 14 spanne deelgeneem.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'