Die bus waarin die kinders was, het in die smal Dick King-straat in die Durbanse middestad gery.
“Die seun se kop het by die venster uitgesteek toe die bestuurder verby ’n lamppaal gery het,” sê Robert McKenzie, woordvoerder van die KwaZulu-Natalse nooddienste.