Dié komediant is Donderdag gekroon nadat die publiek vir hul Suid-Afrikaner van die Jaar uit vier kandidate op Twitter kon stem.
AB de Villiers, Wayde van Niekerk en MTN-Qhubeka was die ander kandidate. Noah was net ’n kortkop voor De Villiers en Van Niekerk.