Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Daar is groot opgewondenheid by Outeniquapark waar die jaarlikse CANSA Relay for Life 2022 vanaand, 12 Maart, plaasvind.
Sowat 25 spanne het ingeskryf en individue neem ook deel.
Adri Odendaal, KANSA verteenwoordiger het kort gelede gesê dis 'n geleentheid om erkenning te gee aan mense wat kanker oorwin het en hul versorgers.
Voorts te dink aan mense wat die stryd teen kanker verloor het en hoop te gee aan mense wat nog in die stryd teen kanker gewikkel is.
Deelnemers stap tot middernag op 'n vooraf uitgewerkte baan.
VIDEO: CANSA Relay for Life 2022 by Outeniquapark
Foto: Eugene Gunning
VIDEO: National anthem played at CANSA Relay for Life
VIDEO: Survivors take the first lap at CANSA Relay for Life
The Cansa Relay for Life 2022 has started.
One of the aims of the event is to give hope to people who are battling with cancer. Photos: Eugene Gunning
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'