TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
Puffel (geselstaal)
I b.nw. Min werd of swak: 'n Puffel paar skoene, partytjie. Dit was maar 'n puffel verskoning.
II s.nw. (ongewoon) Iets wat van 'n onoortuigende gehalte is of wat min werd of swak is: Hy het sommer 'n klomp puffel geskryf. ≈ Gebrek aan integriteit is nie net tot die Afrikaanse mark beperk nie. Boyzone, Backstreet Boys ... en ander is voorbeelde van internasionale puffel en hulle verkoop goed (Beeld, 25 Sept. 1999, 12).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’