Gallery
GEORGE NUUS - Laerskool Denneoord het onlangs hul toptien-presteerders met sertifikate beloon.
Die presteerders is baie trots om vir die wêreld te wys watter slimkoppe hulle is.
Baie geluk aan die kinders.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'