GEORGE NEWS - The refuse for the coming public holiday will be removed as follows:
Wednesday, 1 May will be removed on Thursday, 2 May. Green and blue bags will be removed the same day as the black bags.
The areas affected are:
Wednesday -
- Camphersdrift,
- Fernridge,
- Denneoord,
- Bodorp,
- Blommekloof,
- Twee-rivieren,
- Hooggekraal,
- Hoekwil
For any queries regarding green and blue bags: Interwaste
Phone: 044 878 0688
Black bags: George Municipality Cleansing Services
Phone 044 802 2900 or after hours 044 801 6300
Die vullis sal met die komende vakansiedag, soos volg verwyder word:
Woensdag, 1 Mei sal op Donderdag, 2 Mei verwyder word. Groen en blou sakke sal op dieselfde dag as die swart sakke verwyder word.
Die gebiede wat beïnvloed word is:
Woensdag -
- Camphersdrift,
- Fernridge,
- Denneoord,
- Bodorp,
- Blommekloof,
- Twee-rivieren,
- Hooggekraal,
- Hoekwil
Vir enige verdere navrae oor groen en blou sakke: Interwaste
Skakel: 044 878 0688
Swart sakke: George Munisipaliteit Reinigingsdienste
Skakel: 044 802 2900 of buite kantoorure 044 801 6300
'We bring you the latest George, Garden Route news'