Update Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Nooddienswerkers het kort voor 15:30 vanmiddag, 20 Januarie, hul taak by Voëlklip afgehandel.
Die liggaam van 'n oorledene is reeds verwyder maar die wit Toyata bakkie is nog in die see.
Die voorval het aan die suidekant plaasgevind waar die pad ooswaarts gaan.
Dit is in die stadium nie bekend wat die voorval veroorsaak het. Sers. Chris Spies, Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, het kort gelede bevestig die oorledene 'n vrou is. Sy is blykbaar afkomstig van Groot-Brakrivier.Die polisie se ondersoek gaan voort.
Video - Nog 'n voorval by Voëlklip
Vorige artikel: Nog 'n voorval by Voëlklip
Dit is in die stadium nie bekend wat die voorval veroorsaak het.
Foto's: Eugene Gunning
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'