GEORGE NEWS - George Municipality has a new unemployment EPWP database. All relevant George residents must register their unemployment information again to be captured on the new database.
It is the responsibility of the unemployed person to inform the EPWP office at the municipality if any of his/her personal details has changed.
For enquiries, please do one of the following:
• Contact Mr C van Wyk / Me D October/ Mr L Sonti or Mr A Mouton on 044 802 2011 or 044 802 2036; OR
• Send an e-mail to amouton@george.gov.za or daoctober@george.gov.za or chvanwyk@george.gov.za.
• Download the form needed to complete your new details HERE.
George-munisipaliteit gee u die geleentheid om u werkloosheidsinligting op te dateer sodat die inligting op die nuwe werkloosheidsdatabasis van die munisipaliteit vasgelê kan word.
Indien enige van u persoonlike besonderhede verander het, is dit u verantwoordelikheid om die nuwe inligting aan die EPWP-kantoor deur te gee sodat dit op die nuwe databasis opgedateer kan word.
Vir navrae
• Kontak C van Wyk / D October/ L Sonti of A Mouton by 044 802 2011 of 044 802 2036;
• stuur ’n e-pos aan amouton@george.gov.za of daoctober@george.gov.za of chvanwyk@george.gov.za.
• Laai die nodige vorm af en voltooi dit met jou nuwe besonderhede by:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'