Gallery Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Met 'n groter getal betogers in Yorkstraat is hul stem duidelik hoorbaar.
Die protesoptog het voor die siviele departement tot halt gekom.
Tans word daar op 'n munisipale amptenaar gewag om die memorandum van griewe te oorhandig.
Kyk video's hieronder:
Betogers laat weet hulle is hier.
Vorige artikels:
- Afrikadag-kwessies deel van protestoptog
- Protesaksie wettig, memorandum word afgewag
- Planne in plek vir betoging vandag
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'