GEORGE NUUS - Twee mense is lig beseer tydens 'n motorongeluk op die Outeniquapas vroeër vanoggend.
Hulle was glo onderweg na George toe die bestuurder beheer oor die motor op die nat pad verloor en die motor die versperringsmuur tref.
Albei pasiënte is deur ER24-paramedici na die hospitaal vervoer.
Foto's verskaf
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'