Breaking News
GEORGE NUUS - Die liggaam van 'n volwasse man is kort gelede naby die Blanco-afdraai op die Outeniquapas gevind.
Die oorsaak van die man se dood is onbekend.
Nooddienste en polisie is tans op die toneel.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'