GEORGE NUUS - Emmaüs se wintermark is weereens vandag goed ondersteun.
Dit was by hul perseel in Memoriumstraat.
Die gewilde pannekoek tafel was van vroeg af besig.
Annemarie Filmalter, die voorsitter van die beheerraad, se die markie is net addisioneel tot die groot Kersmark wat hulle in November aanbied.
Sy sê al die produkte wat verkoop is word daar gemaak en fondse word vir die organisasie gebruik.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'