GEORGE NUUS - Jackie Chantler was nog altyd eiewys en koppig, en dit het haar sover goed behandel.
Sy gebruik vandag haar agtergrond in ontwerp om baie mooi en interessante kunswerke te maak uit wild- en beesskedels.
Wat begin het as ‘n stokperdjie is nou Jackie se brood en botter.
Lees meer in Donderdag se George Herald, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'