Karen Zoid, David Rees, Marie du Toit en Adrian Alper het vanmiddag tydens 'n perskonferensie by die Heroldsbaai Hotel met die plaaslike media kennis gemaak.
Foto's: Tanya Watson
Sien nog foto's hier: http://www.georgeherald.com/gallery.aspx?gpid=167&gid=1
.jpg)
Die akteurs geniet die kollig! Van links is Marie du Toit, David Rees, Adrian Alper en Karen Zoid.