GEORGE NUUS - Xavier Raath (16) word sedert gisteraand, Woensdag 4 April, om 20:00 vermis.
Hy is laas gesien in Groeneweidepark.
Hy is reeds as vermis by die polisie aangemeld.
Indien enigiemand weet waar Xavier is, of hom dalk gesien het skakel asseblief vir Tanya by 061 465 1606, George-polisie by 044 803 4733 of Crime Spotters-buurtwag by 079 398 7766.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'