Video
VERKIESING NUUS EN VIDEO - Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) en ACDP is vanoggend hard besig met werwing in Wyk 18, waar 'n tussenverkiesing volgende week Woensdag (10 April) plaasvind.
Die ACDP en hul kandidaat vir wyk 18, Gert Niehaus, het met 'n groot gejuig en konvooi voertuie deur die strate gery en inwoners se aandag getrek.
VF Plus se kandidaat, Van Niekerk, het lekker met inwoners in Blommekloofstraat gesels. Inwoners van wyk 18 kan volgende Woensdag kies tussen vyf partye: ACDP, ANC, DA, EFF en VF Plus.
Kyk 'n video hieronder:
ACDP-lede was wyd in wyk 18 te siene.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'