Advertorial
BESIGHEIDSNUUS - Jy en jou familie is genooi! Die Tuinroete se François Ferreira Akademie vier Saterdag 17 tot Maandag 26 Desember hul nuwe wêreldklas sjef- en gasvryheidsakademie met leersame en smaaklike kos- en drankieparings én musiek uit die boonste rakke.
Bespreek vroegtydig vir ‘n fees van musiekkonserte en kosparings met wyn-, port-, brandewyn-, olyflolie- en brandrissiekombinasies. Slegs 300 musiekkonsertkaartjies per dag is beskikbaar.
Die program bied 15 proe-parings, 13 gewilde musiekunstenaars en nét 300 sitplekke per vertoning by die nuwe Apprentice Restaurant van die François Ferreira Sjef Akademie-kampus geleë langs die ou lughawepad (R102).
Bespreek jou kaartjies by Quicket (www.quicket.co.za/organisers/49997-de-proeverij/) of koop dit by die hek.
Geniet daagliks tot laataand ontbyt, middagete, aandete en die kroegfasiliteite van die Apprentice Restaurant. Navrae: 044 884 0765
Koste: Leersame proesessies - R350 per proesessie. Musiekkonserte - R200 per persoon.
Smullekker en aanloklike tradisionele familie-etes word voorgesit by Apprentice Restaurant by die François Ferreira Akademie-kampus geleë langs die R102 buite George.
Op 17 Desember van 18:00 af is Radio Kalahari Orkes onder leiding van Ian Roberts die hoofkunstenaars by De Proeverij Proe Ervaring.
Program vir De Proeverij Proe en Musiek Ervaring
17 Desember
PROE
- 09:00 - 10:30 Olyfolie, wyn en vleishappies charcuterie
- 11:30 - 13:00 Port met soet en sout biscotti
- 14:00 - 15:30 Tango of Tastes - 5 wyne en 5 smullekker proehappies
MUSIEK
- 18:00 - 21:00 Radio Kalahari Orkes en Beukes & Delaney (opening)
- 18 Desember
MUSIEK
- 18:00 - 21:00 Beukes & Delaney
19 Desember
PROE
- 09:00 - 10:30 SA potketel brandewyn en sjokolade
- 11:30 - 13:00 Some like it hot, or do they? Warm en minder warm brandrissies en uitsoekwyne
- 14:00 - 15:30 Olyfolie, wyn en vleisdisse charcuterie
MUSIEK
- 18:00 - 21:00 Bad Peter en Wiam Otto (opening)
20 Desember
PROE
- 09:00 - 10:30 Port met soet en sout biscotti
- 11:30 - 13:00 Tango of Tastes: 5 wyne en 5 smullekker proehappies
- 14:00 - 15:30 SA potketel brandewyn en sjokolade
MUSIEK
- 18:00 - 21:00 Adam Tas
21 Desember
PROE
- 09:00 - 10:30 Some like it hot, or do they? Warm en minder warm brandrissies en lekker wyne
- 11:30 - 13:00 Olyfolie, wyn en vleisdisse charcuterie
- 14:00 - 15:30 Port met soet en sout biscotti
MUSIEK
- 18:00 - 21:00 Droomsindroom
22 Desember
PROE
- 09:00 - 10:30 Tango of Tastes - 5 wyne en 5 smullekker proehappies
- 11:30 - 13:00 SA potketel brandewyn en sjokolade
- 14:00 - 15:30 Some like it hot, or do they? Warm en minder warm brandrissies en lekker wyne
MUSIEK
- 18:00 - 21:00 Richard van der Westhuizen en Donkiekar Boereorkes
23 Desember
- Heeldag: Apprentice Restaurant
MUSIEK
- 18:00 - 21:00 Georgetown en Eden Minstrels (opening)
25 Desember
- 11:00 - 16:00 Kersete by Apprentice Restaurant (bespreek vroegtydig)
26 Desember
- Heeldag: Apprentice Restaurant
MUSIEK
- 18:00 - 21:00 Sunset Sweatshop en The Sequence Band (opening)
Direkteur van die FFA, sjef François Ferreira, is altyd gereed om sy vaardighede te deel met die nuwe generasie in die sjef- en gasvryheidsbedryf.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'