Advertorial
GEORGE SAKE-NUUS - Hier is 'n produk vir elke skoonmaakprobleem, en as jy dit nie hier kry nie, kan hulle dit vir jou maak.
Die Clean Shop hier in George, is klein maar bied antwoorde vir groot probleme van muf tot om jou beddegoed lekker en vars te laat ruik.
Hulle is bekend vir hul spesialisprodukte soos One Shot en jy sal ook die advies kry hoe om die produk reg te gebruik.
Brian Williams het jare se ondervinding van die produkte. Hy sê hy en sy sakevennote het die winkel oorgevat op 1 Junie en het geskuif na die Joubert Plaza in Meadestraat.
"Ons het van ons klante verloor, maar het intussen nuwes bygekry. Ons beste advertensie is word of mouth. Jy kry nie beter as dit nie."
Hy sê hy sal 'n produk omruil of 'n klant se geld teruggee as dit 'n newe uitwerking het. Maar dit is hoekom ons jou in die eerste plek die regte produk gee vir jou problem gee."
Hul produkte is almal omgewingsvriendelik (eco friendly) so sal nie jou outomatiese wasmasjien laat aanpak nie, ook vriendelik in septiese tenks.
Hul produkte is almal omgewingsvriendelik (eco friendly) so sal nie jou outomatiese wasmasjien laat aanpak nie, ook vriendelik in septiese tenks. Hier is selfs produkte vir hout en leer en die produkte is gekonsentreer, so jy hoef net 'n bietjie te gebruik, nie die hele bottel nie.
Besoek hulle by www.cleanshop.co.za of by die winkel by Meadestraat 100, George.
Die Clean Shop se produkte is omgewingsvriendelik.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'