'n Stapper en veldwedloopatleet van George, wat graag interessante plekke in die Outeniqua-bergpieke opspoor, het wrakstukke gevind van die vliegtuig waarin die voormalige krieketkaptein Hansie Cronjé in 2002 verongeluk het. 'n Vliegtuigwiel, 'n verbrandingskamer en verskeie stukkies metaal en glas wat deel van die vliegkajuit gevorm het, is deur Casper Shölly in Vandalenskloof se bosse, regs van George-piek, gevind.
George | 11335 |
---|---|
Mossel Bay | 7050 |
Knysna | 4682 |
Oudtshoorn | 3699 |
Bitou | 2627 |
Hessequa | 1813 |
Kannaland | 770 |
Garden Route Total | 31976 |
Vote submission failed. Please try again later.