GEORGE ENTERTAINMENT NEWS - Anton Goosen tree volgende Vrydag, 30 November om 20:00 in die George-kunsteteater op.
Kom luister gerus na liedjies van sy nuwe CD Padkos, sy eerste sedert die Groen Blomme-projek 11 jaar gelede.
Hy beskryf die musiek op die album as organiese klanke waaraan hy en Peter Pearlson sy ingenieur, vir ses jaar aan en af gewerk het.
'We bring you the latest George, Garden Route news'