GEORGE SKOPBOKSNUUS - Skopboksers van die Pacaltsdorp-skopboksklub het by die NMA/ISKA-toernooi in Stellenbosch puik vertoon.
Die toppresteerders was, van links: Shuhan Carl Brink (afrigter), Luan Abrahams (twee 1ste plekke), Linwin Pedro (1ste plek), Cassidy Benjamin (2de plek), Kaywin Saayman (4de plek), Pearl-Lynn (2de plek), Asemahle Dyaloyl (3de plek) en Jafet Classen (hulpafrigter).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'