SWEM NUUS - Die jong swemmer Wido Rudolph (16), van George, het in sy ouderdomsgroep 'n algehele tweede plek behaal in 50 m- en 100 m-borsslag, vyfde in 100 m-vlinderslag, sesde in 50 m-vlinderslag en sewende in 50 m-vryslag by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Pietermartizburg verlede naweek.
Wido word ook deur Franna Vorster afgerig.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'