Update
GEORGE NUUS - DA behou Wyk 3 in George met 80,60% steun. Die DA se kandidaat Erika Brown is die nuwe wyksraadslid vir wyk 3.
Die voorlopige uitslag is as volg:
- DA 1001,
- ACDP 87 (7%),
- VF Plus 154 (12,40%) en
- EFF 0.
In totaal het 1 242 kiesers hul kruisie getrek (39.87%) waarvan 2 bedorwe stemme was.
Lees 'n vorige artikel: Rustige tussenverkiesing in Wyk 3
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'