Daan en Margha Mostert was oorsee met vakansie.
Hul dogter Anneke het nege briefies geskryf voordat sy Sondagmiddag haar pa se .38-rewolwer uit die kluis gevat het.
In een van die briefies het sy geskryf die “cool groepie” het haar as vet en lelik beskou.
Sy was ’n gr. 6-leerling aan die Laerskool Louw Geldenhuys.