GEORGE NUUS - Die datum vir die volgende Tolhuis fondsinsameling is Donderdag 4 April om 17.30 in die Sauersaal van die George museum.
Dr Jeanette van Rensburg met haar boekvrystelling 'Die Boerevrou'.
Daar sal sop en sjerrie bedien word en enige vrywillige bydra sal waardeer word.
R70pp plus kommissie op boekverkope. Haar familie sorg ook vir sang en musiek.
Bespreking per epos na [email protected]
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'